Windhoek Hoërskool 1974

Oorledenes

Ons sal ons vriende wat nie meer met ons is nie altyd onthou. Hierdie uittreksel uit ‘n gedig “For the Fallen” reflekteer ons gevoel. 

“They shall grow not old, as we that are left grow old: Age shall not weary them, nor the years condemn.

At the going down of the sun and in the morning, We will remember them.”

Die volgende van ons 1974-matrieks is reeds oorlede.
(Laat weet gerus as  iets bygevoeg of verander moet word.)