
Huldeblyk aan Ben van Rhyn
Die huldeblyk wat mnr Van der Walt by Ben se troosdiens gelewer het.
Van tyd tot tyd kry ons terugvoering vanaf lede…..

Die huldeblyk wat mnr Van der Walt by Ben se troosdiens gelewer het.

Baie dankie aan Mnr Klaus Linow vir sy epos oor sy besoek aan Mnr “Proppies” Steyn. Ons waardeer eninge terugvoering oor ons onderwysers wat so ‘n belangrike rol in ons lewens gespeel het.

Deur Antoinette (Pretorius) Badenhorst (10A).
Tieners is of skaam of voor op die wa of loop rond met ‘n bravade; regtig of ’n front.

Vir menig een van ons was dit ‘n verskrikking om Boelina se pad te kruis en het ons maar probeer om draaie om haar te loop.

Dis 1970 en ons stap WHS in grootoog van banggeit en verwondergeit. In daardie dae was daar geen blootstelling aan die hoërskool terwyl jy nog op laerskool was nie. Anyway, jou paar vrinne van die laerskool soos Eddie Scott , van As en Lappies Labuschagne, was maar van die bekendes.

Ek kan nie regtig onthou of dit in st 9 of 10 was nie, maar op ‘n dag besluit ek en Poon (Koos Nel) dat ons ‘n blaaskansie van skool nodig het.

Verskeie onlangse mini reünies, kuiergeleenthede en “Facebook” het bygedra om ons 1974 matrieks weer aan gebeurtenisse, staaltjies en verhaaltjies van 1970 (Standerd 6) tot 1974 te herinner.
Heelparty van ons het dan ook oor bogenoemde tydperk in die vakke Duits of Bybelkunde onderrig van meneer K@665r Neethling ontvang.

Tydens die pioniersjare in Suidwes was ‘n skoolhoof se “spyskaart” soms gegeur met allerhande speserye – ‘n welkome afwisseling in die eentonige sleur van administratiewe pligte.

Ek sit en kyk vir my hande terwyl ek so tik. Ek weet nie of jy kan onthou nie – ons het eksperimente (ek dink) in Biologie gedoen oor proteïne.

Ek onthou meneer Boel Dreyer het altyd ‘n paar eienaardigdhede gehad wat ons seuns groot vermaak kon verskaf. Natuurlik sonder sy medewete.

Ek het op n stadium, (st9 of matriek-kan nou nie onthou watter jaar) altyd musiekles gehad net voor Engels – en keer op keer laat gekom vir Miss Meyer (Miss “Marve,” soos Ben en Dan en andere haar genoem het!) se klas.

Frau Bischoff was alombekend in WHS dat sy nie nonsens vat in haar Duitse klasse nie. Daarom was baie, of moet ek se feitlik almal, maar baie skrikkerig vir haar.